Kies jou nommer
- Beskikbaar
- Gereserveer
- Geneem
- Gekies
222 beskikbaar
R600 sluit aflewering binne Suid-Afrika in. Ná betaling word jy gekontak om koerier, PUDO-kassie of afhaal te reël.
Wanneer jy Bestel druk, word die nommer vir 10 minute vir jou gereserveer terwyl jy afreken.
Geneemde nommers wys nooit wie dit het nie.
Soek jy inspirasie?
Vind ’n nommer wat vir jou iets beteken.
EK · Geteken en genommer
van tweehonderd en vyftig
geteken, Louis S Venter
Kies jou nommer
Begin met een
Die dag waarop jy, of iemand vir wie jy lief is, gebore is.
’n Nommer uit jou grootwordjare: jou huis, jou klas, jou span.
’n Jaar wat alles verander het.
Of kies sommer self.